2 Konings 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here. Hy het die afskuwelike gebruike van die heidennasies wat die Here voor die Israeliete uit die land gedryf het, nagevolg.

2 Konings 21

2 Konings 21:1-4