2 Konings 21:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Amon was 22 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het twee jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Mesullemet, die dogter van Garus uit Jotba.

2 Konings 21

2 Konings 21:16-26