2 Konings 21:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Manasse het ook so baie onskuldige bloed vergiet dat hy Jerusalem van hoek tot kant daarmee vol gemaak het. Dit was benewens die sonde wat hy Juda laat doen het. Dit alles was verkeerd vir die Here.

2 Konings 21

2 Konings 21:8-17