2 Konings 20:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Jesaja vir Hiskia se dienaars: “Gaan maak ’n pap van vye!” Hulle het dit gedoen, dit op die sweer gesit en Hiskia het daarna beter gevoel.

2 Konings 20

2 Konings 20:4-10