2 Konings 20:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tyd sal aanbreek wanneer alles wat jy besit, al die skatte wat jou voorgangers tot vandag toe versamel het, na Babel weggevoer sal word. Niks sal daarvan oorbly nie, sê die Here.

2 Konings 20

2 Konings 20:7-21