2 Konings 20:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kort hierna het Merodak-Baladan, seun van Baladan en koning van Babel, goeie wense en ’n geskenk aan Hiskia gestuur omdat hy verneem het dat Hiskia baie siek was.

2 Konings 20

2 Konings 20:7-15