2 Konings 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle oorkant aankom, sê Elia vir Elisa: “Wat kan ek vir jou doen voordat ek van jou weggeneem word?”“Laat my asseblief ’n dubbele erfgenaamsdeel van u gees ontvang,” antwoord Elisa.

2 Konings 2

2 Konings 2:7-13