2 Konings 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Elia vir Elisa: “Bly hier, want die Here stuur my na die Jordaanrivier toe.”Maar Elisa het weer geantwoord: “So waar as die Here leef en u leef, ek sal u nie alleen laat gaan nie.” Hulle het toe saam verder gegaan.

2 Konings 2

2 Konings 2:1-11