2 Konings 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elisa het daarna na Bet-El toe opgegaan. Terwyl hy in die pad loop, kom ’n groep klein seuntjies uit die dorp en begin hom spot. “Gaan op, kaalkop!” het hulle uitgeroep. “Gaan op, kaalkop!”

2 Konings 2

2 Konings 2:15-25