2 Konings 2:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe gaan hy na die fontein waar die dorp water vandaan gekry het en gooi die sout daarin. Hy sê: “Dit is wat die Here sê: Ek maak hierdie water bruikbaar. Dit sal nie meer dood of onvrugbaarheid veroorsaak nie.”

2 Konings 2

2 Konings 2:12-24