2 Konings 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die inwoners van Jerigo het Elisa besoek en gesê: “Hierdie dorp is in ’n pragtige omgewing geleë, soos u self kan sien. Maar die water is onbruikbaar en die landerye is onvrugbaar.”

2 Konings 2

2 Konings 2:14-21