2 Konings 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Elia se mantel het afgeval en Elisa het dit opgetel. Toe gaan hy terug en gaan staan by die wal van die Jordaanrivier.

2 Konings 2

2 Konings 2:9-23