2 Konings 19:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

antwoord die profeet: “Sê vir julle koning: Dit is wat die Here sê: ‘Moenie bang wees oor die woorde van die boodskappers van die Assiriese koning, en hoe hulle My belaster het nie.

2 Konings 19

2 Konings 19:2-16