Maar miskien het die Here jou God gehoor hoe die hoofadjudant van die Assiriese koning die lewende God gespot het. Dalk sal die Here jou God hom straf oor wat Hy gehoor het. Bid tog vir ons wat nog oorgebly het!”