2 Konings 19:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het koning Sanherib van Assirië kamp afgeslaan en na sy eie land toe teruggegaan. Hy het huis toe, na sy hoofstad Nineve, gegaan en daar gebly.

2 Konings 19

2 Konings 19:33-37