2 Konings 19:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis waar dat hulle die gode van hierdie nasies verbrand het. Maar natuurlik kon die Assiriërs hulle vernietig! Hulle was glad nie gode nie, net maar beelde van hout en klip, die werk van mensehande.

2 Konings 19

2 Konings 19:15-23