Toe bid hy voor die Here soos volg:“O Here, God van Israel,U wat oor die serafs troon!U alleen is God oor al die koninkryke op die aarde.U het die hemel en die aarde gemaak.