2 Konings 19:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy weet alte goed wat die konings van Assirië gedoen het waar hulle ook al gegaan het. Hulle het elkeen wat in hulle pad was, vernietig! Hoekom sou jy dit vryspring?

2 Konings 19

2 Konings 19:10-17