2 Konings 18:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die vierde regeringsjaar van koning Hiskia was Hosea seun van Ela in sy sewende regeringsjaar in Israel. In daardie jaar het koning Salmaneser van Assirië Israel aangeval en die stad Samaria beleër.

2 Konings 18

2 Konings 18:6-17