2 Konings 18:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het in alles getrou gebly aan die Here sonder dat hy afgedwaal het. Hy het al die gebooie wat die Here vir Moses gegee het, gehoorsaam.

2 Konings 18

2 Konings 18:1-11