2 Konings 18:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die paleisbestuurder Eljakim seun van Gilkija, die staatsekretaris Sebna en die hoof uitvoerende beampte Joag seun van Asaf teruggegaan na Hiskia toe. Hulle het hulle klere geskeur en hom vertel wat die Assiriese stafhoof gesê het.

2 Konings 18

2 Konings 18:27-37