2 Konings 18:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal jou sê! My meester, die koning van Assirië, sal ’n ooreenkoms met jou aangaan: As jy 2 000 ruiters kan voorsien, sal ek jou 2 000 perde gee om op te ry.

2 Konings 18

2 Konings 18:19-29