2 Konings 18:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is dit op Egipte? Egipte is ’n versplinterde riet wat onder jou gewig breek en ’n gat deur jou hand steek. Dit is wat die farao van Egipte doen met almal wat op hom staatmaak!

2 Konings 18

2 Konings 18:12-28