2 Konings 17:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie ramp het oor die Israeliete gekom omdat hulle ander gode vereer het. Sodoende het hulle gesondig teen die Here hulle God wat hulle uit Egipte bevry het uit die mag van Farao, die koning van Egipte. Hulle het ander gode gedien.

2 Konings 17

2 Konings 17:5-17