2 Konings 17:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sorg dat julle al die voorskrifte, bepalings, gebooie en bevele wat Hy vir julle neergeskryf het, gehoorsaam. Julle moenie ander gode dien nie.

2 Konings 17

2 Konings 17:31-41