2 Konings 17:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe koning Salmaneser van Assirië teen hom optrek, het koning Hosea hom aan die koning van Assirië onderwerp en jaarliks belasting aan hom betaal.

2 Konings 17

2 Konings 17:2-7