2 Konings 17:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van die priesters wat uit Samaria weggevoer is, het toe teruggekom. Hy het in Bet-El gaan woon en die nuwe inwoners geleer hoe om die Here te aanbid.

2 Konings 17

2 Konings 17:25-32