2 Konings 17:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het al die gebooie van die Here hulle God geïgnoreer en vir hulle twee kalwerbeelde gegiet. Hulle het ook ’n Asjerabeeld gemaak, voor die hemelliggame gebuig en vir Baäl gedien.

2 Konings 17

2 Konings 17:10-22