2 Konings 17:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Israeliete wou nie luister nie. Hulle was net so koppig soos hulle voorvaders wat nie op die Here hulle God vertrou het nie.

2 Konings 17

2 Konings 17:9-23