2 Konings 17:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die twaalfde jaar van koning Agas se bewind in Juda het Hosea seun van Ela koning geword oor Israel. Hy het nege jaar in Samaria regeer.

2 Konings 17

2 Konings 17:1-5