2 Konings 16:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In daardie tyd het koning Resin van Aram die stad Elat vir Aram herower, die Judeërs daaruit verdryf en Arameërs gestuur om daar te woon. Dit is nog so tot vandag toe.

2 Konings 16

2 Konings 16:1-13