2 Konings 16:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Agas het die sluitplate van die waentjies verwyder, die waskomme weggevat, die waterbak opgelig waar dit op die gegote bronsbeeste gerus het en dit op ’n klipvloer neergesit.

2 Konings 16

2 Konings 16:14-20