2 Konings 16:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het hy die ou bronsaltaar wat voor die Here gestaan het, verskuif van sy plek voor die Here se tempel. Hierdie plek was tussen die nuwe altaar en die tempel. Die bronsaltaar het hulle nou noord van die nuwe altaar neergesit.

2 Konings 16

2 Konings 16:11-20