2 Konings 15:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens Asarja se regering en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.

2 Konings 15

2 Konings 15:2-7