Hy het egter nie die hoogtes waar die volk vir die afgode offers gebring en wierook gebrand het, vernietig nie. Hy het die boonste poort van die tempel van die Here herbou.