2 Konings 15:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Peka seun van Remalja het koning geword oor Israel in die 52ste jaar van Asarja se bewind in Juda. Hy was twintig jaar lank koning in Samaria.

2 Konings 15

2 Konings 15:17-31