2 Konings 15:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Tiglat-Pileser van Assirië het die land binnegeval. Menahem het hom toe 34 ton silwer betaal om sy steun te kry sodat hy ’n beter houvas op die koningskap kon uitoefen.

2 Konings 15

2 Konings 15:10-21