2 Konings 15:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Menahem het die dorp Tifsag aangeval en almal tot so ver as Tirsa doodgemaak omdat die inwoners geweier het om hulle poorte vir hom oop te maak. Hy het al die inwoners doodgemaak en selfs swanger vroue oopgesny.

2 Konings 15

2 Konings 15:12-23