2 Konings 14:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het nog nie gesê dat Hy die naam van Israel heeltemal sou uitwis nie. Daarom het Hy Jerobeam II, seun van Joas, gebruik om hulle te red.

2 Konings 14

2 Konings 14:24-28