2 Konings 14:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is in Jerusalem teen Amasia saamgesweer sodat hy na Lakis gevlug het. Sy vyande het egter mense agter hom aan gestuur en hom daar doodgemaak.

2 Konings 14

2 Konings 14:9-29