2 Konings 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Joas van Israel het vir koning Amasia van Juda by Bet-Semes gevang. Daarna ruk hy op na Jerusalem toe waar hy ongeveer 180 meter van Jerusalem se muur afgebreek het. Dit was vanaf die Efraimspoort tot by die Hoekpoort.

2 Konings 14

2 Konings 14:12-17