2 Konings 14:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. In die tweede jaar van die regering van koning Joas van Israel, seun van Joahas, het Amasia seun van Joas koning van Juda geword.

2. Amasia was 25 jaar oud toe hy koning geword het en hy het 29 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jehoaddan van Jerusalem.

3. Amasia het gedoen wat vir die Here reg was, maar nie soos sy voorvader Dawid nie. Hy het die voorbeeld van sy pa Joas gevolg.

2 Konings 14