2 Konings 13:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joahas se leër is verminder tot 50 berede troepe, tien strydwaens en 10 000 voetsoldate. Die koning van Aram het die ander doodgemaak soos stof onder sy voete.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-14