2 Konings 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het die Here ’n redder verwek om Israel van die tirannie van Aram te verlos. Daarna kon die Israeliete weer soos voorheen in hulle eie huise lewe.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-13