2 Konings 13:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eenkeer was ’n klompie Israeliete besig om ’n man te begrawe toe hulle so ’n bende plunderaars opmerk. Hulle gooi toe die liggaam gou in Elisa se graf. Maar net toe die liggaam Elisa se bene raak, het die dooie man herlewe en regop gestaan!

2 Konings 13

2 Konings 13:20-25