2 Konings 13:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die 23ste regeringsjaar van koning Joas seun van Ahasia in Juda het Joahas seun van Jehu koning geword in Israel. Hy het sewentien jaar in Samaria regeer.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-5