Gedurende die ses jaar dat Atalia regeer het, is Joas en sy oppasser in die tempel van die Here weggesteek.