2 Konings 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jojada die priester het die be-velvoerders oor honderd in beheer van die manskappe beveel: “Vat haar buitentoe. Enigeen wat haar ondersteun, moet julle met die swaard doodmaak.” Hy voeg toe by: “Moenie haar hier in die tempel van die Here doodmaak nie.”

2 Konings 11

2 Konings 11:6-19