2 Konings 11:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hardlopers het rondom die koning gaan staan, gereed met hulle wapens. Hulle het gestaan vanaf die suidelike kant van die tempel óm na die noordelike kant toe en rondom die altaar.

2 Konings 11

2 Konings 11:4-14