2 Konings 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende oggend gaan hy buitentoe en gaan staan daar in die poort. Hy sê vir die groeiende skare: “Julle is onskuldig. Kyk, dis ek wat teen die koning saamgesweer en hom doodgemaak het. Maar wie het al hierdie mense doodgemaak?

2 Konings 10

2 Konings 10:1-14